KLEUTERSKOOL NURSERY SCHOOL
Gebeure om na uit te sien by Tweety Land
Konsert Gradeplegtigheid Ons streef daarna om elkeen se God gegewe talente te ondek en te ontwikkel en gee graag ons kleuters 'n verskeidenheid blootstelling . Hierdie spesiale dag word die hele familie genooi om na ons sportsvaardighede te kom kyk wat bestaan uit groot motoriese bewegings. Elke kleuter is 'n wenner, daarom word almal met 'n medalje beloon. Kunsfees met visuele kuns uitstalling, groep voordrag en sang vermaak ons die gehoor. Konsert - Hier leer ons selfvertroue en leef ons in ons karakters in deur rolspel. Gradeplegtigheid - 'n Spesiale geleentheid om totsiens te sĂȘ aan ons maatjies wat "groot skool" toe gaan Ons sien ook uit na ander geleenthede soos: - Instappies - Beroepsweek - Troeteldiere - Pret Dae - "Dress Up" dae en vele meer.... Sportdae Kunsfees
Ekstra Aktiwiteite Die ekstra aktiwiteite word op die Tweety Land perseel aangebied, maar funksioneer onafhanklik van die skool: Aktiwiteite om van te kies: - Crown Star Cheerleading - Play Ball - Monkey Nastics Gallery
Kom besoek ons gerus of skakel vir Tweetyland by 066 299 4466